TESTIMONIALS

  • Gerrie

    Ongelooflike herinneringe aan ons groot trou dag sou niemand beter kon skep as julle nie!  Baie dankie vir die ongelooflike mooi DVD wat julle van ons troue gemaak het.  Wanneer ons daarna kyk voel dit vir ons of ons die hele dag weer oor herleef.  

    Op die groot dag het julle ons baie gemaklik voor die kameras laat voel en julle was so gewillig om alles vir ons makliker te maak.



    Die musiek op die DVD is pragtig en is presies op die regte plekkies. Julle het die baie emosies van die dag so mooi vasgevang, elke traan en elke glimlag.

    Ons kan julle professionaliteit hoogs aanbeveel en waardeer al julle moeite!

    Baie groete,

    Lardus en Carina Kriel


     

  • I would like to take the chance to say thanks to the Yadah Production team. You were excellent in every way. You treated us with the at most respect and did a fantastic job on recording all our special moments on our wedding day. I would recommend you to any one that want to make their memories last forever. Thanks for all the small detail that you’ve added. We will remember every small detail because you captured them all.

    Kind Regards

    Anlien de Lange

  • Attention: Mr Gerrie Nieuwoudt


    I would like to compliment you on the professional manner I have been treated since I started making use of your photography service. I am comfortable and at ease and this makes me feel very special in the treatment received to date.

    I have always received a prompt response regarding weddings / functions, availability. It gives new meaning to the word “care” to wit “customers are really everything”. Your photos are of a high standard and this is also my reason for recommending you at all times. Thank you once again.


    ALTA VAN STADEN

    Conference & Functions Co-ordinator

  • Ons kon nie vir n beter videograaf gevra het nie!
    Ons spesiale dag was vol liefde, vreugde en geluk en ons is so bly dat die Yadah span dit vir ons moontlik gemaak het om vir ewig ons herinneringe van daardie dag oor en oor te kan beleef. Hul absolute passie vir die bruidspaar se geluk en tevredenheid met hul werk het ons baie waardeer en hul het ons verwagtinge 100% oorskry.
    Ons is mal oor ons trou DVD en bedank julle vir julle uitstekende werk!

    Liefde, Stefan en Joeline Heiberg 

  • Thank you for capturing the special moments on our big day.

    We will never have that day again, but thanks to you we can preserve those moments for a life time. We love the way you manage to capture all the fun moments as well as the emotions of the individuals.

    In short, we could not be happier! You were wonderful on the day and the DVD is spectacular. Memories that will last a lifetime. Thank you so much for all your hard work

    Kind Regards

    Masebenza and Boitumelo

  • Hallo Gerrie en Donene

    Soos julle self weet is dit seker een van DIE belangrikste dinge om te besluit op n goeie fotograaf vir jou GROOT dag!.  Want die dag gaan so gou verby en al wat oorbly is jou herinneringe op fotos...

    Van ons julle die eerste keer ontmoet het het ons geweet dit moet julle wees. Waaroor ek mal is is die feit dat julle n pa en dogter span is, dis so uniek. En ja julle werk baie goed saam. Julle het moeite gedoen en saam met ons een Sondag gery na die trou venue sodat julle ook vertroud kon raak met die opset van die plek ens.

    Ons foto album is asemrowend mooi en almal wat dit sien se ook dat DIE mense hulle storie ken, en ek stem saam want julle werk is van hoogstaande gehalte. En soos Paula van 7de laan sou se... julle het DIE ghenese kwa!!!
    Ons is so bly dat ons julle gekies het, en ek sal julle definitief aanbeveel.

    Julle is een mean team!

    Groete

     Frank & Isabel 

  • Yadah Span

    Graag wil ons dankie sê vir baie profesionele diens wat julle aan ons gelewer het.
    Baie dankie dat julle ons groot dag so spesiaal gemaak het en dat ons elke dag kan terug kyk na al die goeie herinneringe, sonder julle sou dit glad nie moontlik gewees het nie.

    Dankie vir al die moeite en tyd wat julle ingesit het in die trou album om dit  perfek te maak, dit is pragtig. Elke foto wat julle geneem het is baie spesiaal en is so mooi saam gevat in die album.

    Sal verseker van julle gebruik maak in die toekoms!

    Baie dankie.

    Rikus en Mariska Bezuidenhout.

  • Dear Gerrie,

    We would like to take this opportunity to thank you for the wonderful job you did for our wedding, “making it an extra ordinary one”.

    The Album,
    The album was beyond what we anticipated…out of this world. Thank you for going beyond the call of duty to make this event a memorable one. Your “passion, attention to detail, professionalism and commitment to quality are clearly visible to your work”.


    Video,
    Thanking for capturing all the important moments throughout the day. We will cherish that day for the rest of our lives, thanks to you and your family.
    Please pass our sincere gratitude to your wife and daughter for the great job they did for our special wedding day.

    Kind Regards,

    Tshepang & Thabiso Seabelo